Номер MLS : 14881

204 838 $ USD

3 850 000 ZAR

Спальни
9
Ванные комнаты
9
Подробности

Характеристики объекта

Дата обновлена: 31 мая 2024 г.

Основные характеристики

Домашние животные дозволены

Другие характеристики

Характеристики объекта
Прачечная (химчистка)

Описание

THIS GUESTHOUSE IS SITUATED ON 2400M² WITH AMPLE GRASS AND LARGE TREES.
This going concern is very well established and has been operating for many years it has a huge amount of returning guests. All furniture is included in this deal.
The guesthouse currently offers 9 bedrooms, all en-suite. They all are fitted with Aircons, TV's, kitchenette’s, minibars and fridges. There is space for a dining room or can be converted in more rooms
The property has a walled fence with electric fence, offering privacy and security to its guests. There is an equipped borehole as well as backup tanks.
There is also staff rooms as well as a storeroom and a generator is also included.

HIERDIE GASTEHUIS IS GELEË OP 2400M² MET GRASPERKE EN GROOT BOME.
Die loopende saak is goed gevestig in die lokale mark en handel al vir n aantal jare. Dit het n groot hoeveelheid herhaalde besigheid. Alle meubels en toerusting is ingesluit.
Die gastehuis bied tans 9 kamers elk met eie badkamers aan. Alle kamers is toegerus met lugreelings, tv’s, kombuis eenhede, mikrogolwe en klein yskassies. Daar's n gedeelte wat as eetkamer gebruik kan word of dalk nog in kamers omgeskep kan word.
Die eiendom is met n siersteen muur omring wat privaatheid bied vir die gaste en ook ge-elektriviseerd is vir sekuriteit vir die gaste. Daar's n toegeruste boorgat asook tanks.
Ook personeelkamers, asook n stoor beskikbaar en n kragopwekker.

Данный раздел может быть переведен с помощью Bing Translate. Перевод

Местоположение

Mookgopong
Limpopo
Южная Африка