MLS#: 259

US$1,314,189 USD

ZAR23,995,000

详细信息

房产特点

最新日期: 2024年5月15日

描述

ONE OF A KIND 1622HA FARM!

This one-of-a-kind 1622Ha Farm is one of the biggest farms in the area.

Comes with 5 boreholes of which 3 are equipped, and the eye of the famous Sandrivier could be found on this farm, with the river and the boreholes you have water rights for 120Ha and 5 cement dams.
There is as well a 432m² barn located near the main home.

With 1 cement dam located near the home and 2 located near the 18 separate feeding camps(Kettle).

The 2 cement dams on the mountain have a borehole with a windmill attached and the second being drawn from the river. More than enough water and feeding grounds for your livestock.

Located near the entrance of this beautiful farm you can find the main house with a separate home for staff. The main home consists of 3 Bedrooms 1 bathroom a dining room a storeroom and a kitchen.

Come and book a viewing today for this one-of-a-kind farm.


Hierdie unieke 1 622 Ha-plaas is een van die grootste plase in die omgewing.

Kom volledig met 5 boorgate waarvan 3 toegerus is en die oog van die beroemde Sandrivier kan op hierdie plaas gevind word, met die rivier en die boorgate het u waterregte vir 120Ha en 5 sementdamme. Daar is ook 'n skuur van 432 m² naby die hoofhuis.

Met 1 sement dam naby die wooning en 3 sementdamme wat op die berg gevind kan word by die 18 afsonderlike voedingskampe (Beeste).

Die 2 sementdamme op die berg het 'n boorgat met 'n windpomp aangeheg en die tweede se water word uit die rivier getrek. Meer as genoeg water en voerplekke vir all u vee.

Die hoofhuis met 'n aparte huis vir personeel is naby die ingang van hierdie pragtige plaas geleë. Die hoofhuis bestaan uit 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n eetkamer, 'n stoorkamer en 'n kombuis.
Bespreek vandag nog 'n besigtiging vir hierdie unieke plaas.a

这一段可以用必应翻译来翻译。 翻译

位置

Modimolle
Limpopo
南非