MLS#: 7608

US$1,861,882 USD

ZAR33,995,000

卧室
23
浴室
23
详细信息

房产特点

最新日期: 2024年5月15日

特色

游泳池

其他特征

房产特点
洗衣房
阳台
balcony count
Virtual Tour

描述

BREATH TAKING GAME FARM FOR SALE!

Approximately 2 hours from Pretoria, Situated in a malaria-free Waterberg area.
This generous 3000 Ha game farm has 1 pivot with 36Ha of water rights, 2 large dams & the Mokamole river passing through the farm.

There are 7 Chalets on the riverbanks, of which 3 is double storeys & the other 4 sleeper chalets.
The farm has 6 boreholes of which 3 is equipped.
Find yourself gazing out over the dam with your loved ones from the 400 sqm modern Lapa with a complete kitchen, guest toilets & build-in braai.

The 3 bedroom main home has 4 Bathrooms & a stunning view of the Bushveld in all its glory!
The Second home has 3 Bedrooms & a double Bedroom granny flat, with a large open plan dining room, Living room, & Kitchen, equipped with a built-in braai.

On this farm, you would find game like Kudu, Blesbok, Blue Wildebeest, Giraffe, zebras & much more for you to overindulge upon...
There are numerous lookout points on the farm with a spectacular view of the Bushveld.

Why wait & let this gem go by, book a viewing today!

Asemrowende Wildsplaas te koop!

Ongeveer 2 ure vanaf Pretoria, Geleë in 'n malaria-vrye Waterberg area.
Hierdie ruim 3000 Ha wildsplaas het 2 spilpunte met 36Ha waterregte, 2 groot damme en die Mokamole rivier wat deur die plaas loop.

Daar is 8 chalets op die rivieroewers, waarvan 3 dubbelverdieping en die ander 4 slaap chalets is.
Die plaas het 6 boorgate waarvan 3 toegerus is.
Vind jouself uitkyk oor die dam saam met jou geliefdes vanaf die 400 vkm moderne Lapa met 'n volledige kombuis, gastetoilette en ingeboude braai.

Die 3 slaapkamer hoofhuis het 4 badkamers en 'n asemrowende uitsig oor die Bosveld in al sy glorie!
Die tweede huis het 3 slaapkamers en 'n dubbelslaapkamer oumawoonstel, met 'n groot oopplan-eetkamer, -sitkamer en -kombuis, toegerus met 'n ingeboude braai.

Op hierdie plaas vind jy wild soos Koedoes, Blesbokke,
Blouwildebeeste, Kameelperde, sebras en nog baie meer vir jou om oor te smul aan...
Daar is talle uitkykpunte op die plaas met 'n skouspelagtige uitsig oor die Bosveld.

Waarom wag en laat hierdie juweel verbygaan, bespreek vandag 'n besigtiging!

这一段可以用必应翻译来翻译。 翻译

位置

Modimolle
Limpopo
南非