Mookgopong, Limpopo, 南非





房源來自 Century 21 Bushveld
位於Mookgopong, Limpopo, 南非的待售 主頁 現在正在出售。Mookgopong, Limpopo, 南非的掛牌價為 US$93,967 。此物業具有3 間臥室, 2 間浴室, 可養寵物, 指定或預留車位數目項特征。如果位於Mookgopong, Limpopo, 南非的物業不是您正在尋找的,請訪問 https://www.century21global.com ,查看在 Mookgopong的其他待出售的 房屋 。
更新日期: 2025年7月12日
物業特點
主要特點
- 可養寵物
- 指定或預留車位數目
其他特點
- 物業特點: 陽台
地區
- 物業面積:
255 m² - 土地/面積:
612 m² - 臥房: 3
- 浴室: 2
- 總臥房數: 5
物業介紹
Stylvolle 3-Slaapkamer Huis met 3 Motorhuise en Lapa in Veilige Golf Park-kompleks – Naboomspruit
Hierdie netjiese siersteenhuis in die gewilde Golf Park-kompleks bied ‘n rustige, veilige leefstyl met alles wat jy nodig het vir gesinslewe én vermaak. Die woning beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, waarvan die hoofslaapkamer ‘n moderne en-suite badkamer het vir ekstra privaatheid en gerief.
By binnekoms word jy verwelkom deur ‘n stylvolle ingangsportaal, wat ook as ‘n knus leeshoekie in die winters son kan dien met ‘n sitkamer van gerieflike grootte, en die twee gastekamers weerskante van ‘n gedeelde badkamer is gerieflik aan die linkerkant van die leefarea geleë.
Die oopplan kombuis en eetkamer is die hart van die huis – met graniet werkoppervlaktes en ‘n ontwerp wat sosiale kook en kuier vergemaklik. Vanaf die eetarea stap jy in die hoofslaapkamer in, wat ‘n luukse toevlug bied met sy en-suite badkamer.
Vir diegene wat graag onthaal, is die Lapa met ingeboude braai ‘n groot pluspunt. Dit is perfek vir familiebyeenkomste en rustige aande saam met vriende. Agter die Lapa is ‘n houthuisie vir ekstra stoorplek, sowel as ‘n netjiese tuin met ruimte vir ‘n groentetuin.
Die drie motorhuise met houtdeure met afstandbeheer bied oorvloedige parkeer- en werksruimte. Aan die agterkant van die motorhuise is ‘n ingeslote wasgoed- en strykarea, asook ‘n afsonderlike kamer met ingeboude kaste – ideaal vir ‘n tuiskantoor, naaldwerkkamer of stokperdjiehoek met deure wat uitloop op die groentetuin area.
Kenmerke van dié eiendom sluit in:
• 3 slaapkamers, 2 badkamers (1 en-suite)
• Oopplan kombuis met granietblaaie en eetarea
• Ingangsportaal/leeshoekie
• Lapa met ingeboude braai
• 3 motorhuise met afstandbeheer en werksruimte
• Was- en strykarea
• Stokperdjie, naaldwerk kamer of kantoor
• Stoorplek in houthuisie
• Pragtige, gevestigde tuin
• Veiligheidskompleks met slegs R250 maandelikse heffing
Hierdie is ‘n uitstekende keuse vir gesinne, afgetredenes of enigeen wat op soek is na ‘n veilige, gemaklike en sosiale leefstyl in een van Naboomspruit se mees gesogte kompleksgebiede.
Kontak ons vandag vir ‘n afspraak om hierdie besonderse eiendom te besigtig.
地區
© 2025 CENTURY 21® Real Estate LLC. All rights reserved. CENTURY 21®, the CENTURY 21® Logo and C21® are registered service marks owned by CENTURY 21® Real Estate LLC. CENTURY 21® Real Estate LLC fully supports the principles of the Fair Housing Act and the Equal Opportunity Act. Each office is independently owned and operated. Listing Information is deemed reliable but is not guaranteed accurate.

此處廣告中的所有房產均受美國『聯邦公平住房法案』之約束;該法案認定對任何「與種族、膚色、宗教、性別、殘障、家庭狀況或國籍相關的偏好、限製或歧視,或意圖製造任何此類偏好、限製或歧視」的廣告皆為非法。 我們不會在知情的情形下接受任何違法的房產廣告。敬請周知,所有廣告中的房屋皆恪守平等機會之基礎。